Besonderhede
Sadie agtergrond
Marais agtergrond
Nasate pdf-formaat
Ou Sadie foto's
Foto's ons gesin
Elbeth se gesin
Christo se gesin
Emiline se gesin
Ander Sadie gesinne
Familienuus
Sadiesaamtrek 2018
Ons eerste agter-kleindogter (Hannah) is gebore in London op 2 April 2019. Baie geluk aan Jaco en Ashley. Thankyou Ashley for this beautiful little daughter. May she bring you tons of joy!
Ons tweede agter-kleindogter (Ella) is gebore in Johannesburg op 15 Desember 2019. Baie geluk aan Ruan en Marilize.
Ons derde agter-kleinkind, hierdie keer 'n seuntjie, (Ethan) is gebore in Port Elizabeth op 26 Junie 2020. Baie geluk aan Niel en Monique.